Martin McDonagh

Martin McDonagh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
McDonagh in 2012.

Geboorte 26 Maart 1970 (1970-03-26)
Camberwell, Londen, Engeland
Nasionaliteit Brits, Iers
Beroep(e) Rolprentregisseur, dramaturg
Aktiewe jare 1996-tans
Rolprente In Bruges
Seven Psychopaths
Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin McDonagh (gebore 26 Maart 1970) is ’n Britse en Ierse dramaturg, draaiboekskrywer en regisseur. Hy het as seun van Ierse ouers in Londen grootgeword en het dubbele Britse en Ierse burgerskap.[1] Hy is al beskryf as een van die belangrikste lewende dramaturge in Ierland.[2]

McDonagh het in 2006 ’n Oscar gewen vir beste lewende-aksie-kortprent en in 2018 ’n Golden Globe vir beste draaiboek.

  1. "Seven steps to Martin McDonagh" (in Engels). Irish Times. 6 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 3 Mei 2013.
  2. Zinoman, Jason (7 Maart 2010). "Is He Mellower? Ask the Guy Missing a Hand" (in Engels). New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2017. Besoek op 25 April 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy